Voltarivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Voltarivier
Die Adome-brug oor die Voltarivier suid van die Akosombodam
Die Adome-brug oor die Voltarivier suid van die Akosombodam
Volta river black white red.PNG
Kaart wat die Rooi-, Swart- en Wit-Volta vertoon.
Monding Ghana
Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Burkina Faso, Ghana, Ivoorkus
Lengte 400 km
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 1 210 m3/s
Stroomgebiedoppervlakte 407 000 km²

Die Voltarivier is 'n rivier wat hoofsaaklik vir Ghana dreineer. Die rivier mond uit in die Golf van Guinee in die Atlantiese Oseaan. Die rivier het drie groot sytakke: Swart-Volta, Wit-Volta en Rooi-Volta. Die Akosombodam is in die rivier.

Koördinate: 5°46′N 0°41′O