Vrahovice

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vrahovice
Sint Bartholomeüs Kerk in Vrahovice
Sint Bartholomeüs Kerk in Vrahovice
Ligging van Vrahovice op 'n kaart (Tsjeggië)
Vrahovice
Vrahovice
Koördinate: 49°28′51″N 17°08′54″O Koördinate: 49°28′51″N 17°08′54″O
Land Vlag van Tsjeggië Tsjeggië
Region Flag of Olomouc Region.svg Olomoucký kraj
Distrik Okres Prostějov
Munisipaliteit Prostejov CoA CZ.png Prostějov
Oppervlak
 - Dorp 6,22 km²  (2,4 vk m)
Hoogte 215 m (705 vt)
Bevolking (2001)
 - Dorp 3 402
 - Digtheid 547/km² (1 417/vk m)
Tydsone MET (UTC+01:00)
Poskode 798 11
Webwerf: vrahovice.eu

Vrahovice is 'n dorp in die Olomouc Streek van die Tsjeggiese Republiek, naby Prostějov. Dit is die administratiewe deel van Prostějov. Dit het ongeveer 3400 inwoners.

Die dorp is in 1337 die eerste keer benoem.

Op 9 Desember 2004 het 'n spoorweg-ongeluk in Vrahovice plaasgevind. 'n Vragmotor met soldate in het met die trein gebots. Nege mense is dood.

Die musikante Zdeněk Tylšar en Bedřich Tylšar is in die dorp gebore en die taalkundige dr. František Kopečný het vir baie jare daar gewoon. Die sokkerspeler Rostislav Václavíček is in Vrahovice gebore en hy het vir die plaaslike span aan die begin van sy loopbaan sokker gespeel.

In Vrahovice is daar baie klubs soos Sokol, Vereniging van Vryewillige Brandweermanne, Spolek za staré Vrahovice, ens.