Westelike kusreier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Westelike kusreier
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Pelecaniformes
Familie: Ardeidae
Genus: Egretta
Spesie: E. gularis
Binomiale naam
Egretta gularis
(Bosc, 1792)
Verspreiding
Verspreiding

Die Westelike kusreier (Egretta gularis) is 'n voël en swerwer wat selde in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 56 - 66 cm groot en weeg 350 - 500 g. Hulle kom natuurlik voor in aan die tropiese kuste van Wes- en Oos-Afrika. Een voël is opgeteken in Kaapstad. In Engels staan die voël bekend as Western reef heron.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Westelike kusreier (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Egretta gularis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 April 2013.