Witborsspreeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witborsspreeu
Mannetjie bo; wyfie onder.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Cinnyricinclus
Spesie: C. leucogaster
Binomiale naam
Cinnyricinclus leucogaster
(Boddaert, 1783)

Die Witborsspreeu (Cinnyricinclus leucogaster) is 'n algemene intra-Afrika trekvoël in boomveld, rivierbos en tuine. Enkeles bly die hele jaar in die noorde van die streek. Die voël is 17 cm groot en weeg 39 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Violet-backed Starling.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cinnyricinclus leucogaster”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.