Witgatruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witgatruiter
Volwassene in sy broeivere
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tringa
Spesie: T. ochropus
Binomiale naam
Tringa ochropus
Linnaeus, 1758

Die Witgatruiter (Tringa ochropus) is 'n seldsame somertrekvoël met voorkeur vir varswatermassas; hoofsaaklik langs tropiese riviere. Die voël is 19 - 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die Green Sandpiper.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tringa ochropus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.