Withalsvlieëvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Withalsvlieëvanger
Volwasse mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Ficedula
Spesie: F. albicollis
Binomiale naam
Ficedula albicollis
(Temminck, 1815)

Die Withalsvlieëvanger (Ficedula albicollis) is 'n seldsame Palearktiese-broeiende trekvoël na boomveld, veral miombobome. Hulle kom een-een voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared Flycatcher.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ficedula albicollis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.