Witkatlagter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witkatlagter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Timaliidae
Genus: Turdoides
Spesie: T. bicolor
Binomiale naam
Turdoides bicolor
(Jardine, 1831)

Die Witkatlagter (Turdoides bicolor) is 'n endemiese standvoël wat voorkom in sentraal en noordoos Namibië, Botswana, suidwes Zimbabwe en noordwes Suid-Afrika . In Engels staan die voël bekend as South pied babbler.

Voorkoms[wysig]

Die voël is hoofsaaklik wit en swart. Die volwasse voël het swarterige vlerke en 'n ongemerket wit kop en rug. Die jong voël is ligbruin en word mettertyd witter. Die voël word 23-26 cm groot weeg 70-84 gram.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witkatlagter (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Turdoides bicolor”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.