Witolienhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witolienhout
Witolienhout se blomme.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Scrophulariaceae
Genus: Buddleja
Spesie: B. saligna
Binomiale naam
Buddleja saligna
Willd.
Sinonieme
  • Buddleja salicifolia Jacq.
  • Callicarpa paniculata Lam.
  • Chilianthus arboreus (L.f.), Benth.
  • Chilianthus arboreus var. rosmarinaceusO. Kuntze
  • Chilianthus oleaceus Burchell
  • Nuxia saligna (Willd.) Benth.
  • Semnos paniculata (Lam.) Rafinesque
  • Scoparia arborea L.

Die Witolienhout (Buddleja saligna) is 'n boom wat oor groot dele van Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap. Die blomme is wit of roomwit met 'n rooierige keel, ruik na heuning en word in hofies van 12 cm gedra. Die blare is donker, dofgroen aan die bokant en ligter aan die onderkant en bedek met ligte hare.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witolienhout (kategorie)

Bron[wysig]