Witpenssuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witpenssuikerbekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie: C. talatala
Binomiale naam
Cinnyris talatala
(Smith, 1836)
Sinonieme

Nectarinia talatala

Die Witpenssuikerbekkie (Cinnyris talatala) is 'n algemene standvoël in droë boomveld, savanne en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied Sunbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Nectarinia talatala”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.