Witvlerksterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witvlerksterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Chlidonias
Spesie: C. leucopterus
Binomiale naam
Chlidonias leucopterus
(Temminck, 1815)

Die Witvlerksterretjie (Chlidonias leucopterus) is 'n redelike algemene somertrekvoël uit Sentraal-Asië en kom by watermassas, mere en vleie voor. Die voël pik kos van die watervlak af terwyl hy vlieg en vang ook insekte in die lug. Die voël is 20 - 22 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-winged Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witvlerksterretjie (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Chlidonias leucopterus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.