Xiamen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xiamen
厦门
Xiamen montage.png
Ligging van Xiamen op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Xiamen
Xiamen
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 24°28′47.41″N 118°05′21.91″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Foekien
Oppervlak
 - Stad 1 699,39 km²  (656,14 vk m)
 - Stedelik 246,3 km² (95,1 vk m)
 - Metro 3 217,98 km² (1 242,47 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 531 347
 - Digtheid 2 100/km² (5 400/vk m)
 - Stedelik 1 861 289
 - Metropolitaans 5 114 758
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 361000
Skakelkode(s) 592
Webwerf: xm.gov.cn

Xiamen (Sjinees: 厦门), ook bekend as Amoy is 'n stad in die Sjinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 3 531 347 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Sjinese See in die suidooste van Sjina. Sedert 1541 het Xiamen as 'n belangrike hawestad vir die uitvoer van TeeEuropa gedien. Xiamen is onlangs aangewys as die skoonste stad in Sjina.