Yosemite Nasionale Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yosemite Nasionale Park*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Tunnel View, Yosemite Valley, Yosemite NP - Diliff.jpg
Die Yosemite-vallei soos gesien vanaf Tunnel View
Ligging van Yosemite Nasionale Park op 'n kaart (Verenigde State)
Yosemite Nasionale Park
Yosemite Nasionale Park
Koördinate: 37°51′00″N 119°34′04″W
Lande Vlag van Verenigde State Verenigde State
Tipe Natuur
Kriteria vii, viii
Verwysings 308
Streek Noord-Amerika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1984  (8ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Die Yosemite-vallei met die "Half Dome" in die agtergrond
Die "Mist Trail" is 'n gewilde wandelroete langs die Vernalwaterval

Yosemite Nasionale Park (Engels: Yosemite National Park, uitgespreek /joʊˈsɛmɨtiː/; jo-sem-iti) is geleë in die deelstaat Kalifornië en is in 1984 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys. Dit is bekend vir die Yosemite-vallei wat deur die park loop. Die park is 1,200 vierkante myl groot en bykans ontoeganklik van die noorde. Die park is regdeur die jaar oop vir toerisme en ski is 'n gewilde wintersport. Die Yosemite-waterval is baie bekend en bestaan eindelik uit twee valle: Boonste en Onder Yosemite-valle en is 2,425 voet hoog.

Bron[wysig]

  • Collier's Encyclopedia Volume 23. Bladsy 706.

Eksterne skakels[wysig]