Yellowstone Nasionale Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yellowstone Nasionale Park*
Unesco-wêrelderfenisgebied

YellowstonefallJUN05.JPG
Die Grand Canyon van Yellowstone
Ligging van Yellowstone Nasionale Park op 'n kaart (Verenigde State)
Yellowstone Nasionale Park
Yellowstone Nasionale Park
Koördinate: 44°36′00″N 110°30′00″W
Lande Vlag van Verenigde State Verenigde State
Tipe Natuur
Kriteria vii, viii, ix, x
Verwysings 28
Streek Noord-Amerika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1978  (2de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Yellowstone Nasionale Park (Engels: Yellowstone National Park) is 'n nasionale park in die deelstaat Wyoming, VSA en is in 1978 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys. Die park is op 1 Maart 1872 geproklameer nadat die Amerikaanse Kongres 'n wet goedgekeur het en dit deur president Ulysses S. Grant onderteken is. Die park is 3,472 vierkante myl groot en klein gedeeltes lê ook in Montana en Idaho. Die park is onder andere bekend vir sy geisers, warm waterbronne en modder vulkane. Die Yellowstonerivier vloei in die Yellowstone Canyon deur die park en vloei ook deur die Yellowstonemeer. Old Faithful is een van die bekendste geisers in die park.

Fotogalery[wysig]

Bron[wysig]

  • Collier's Encyclopedia Volume 23, bladsy 691

Eksterne skakels[wysig]