Ísafjarðarbær
Voorkoms
Ísafjarðarbær 66°04'N 23°09'W[dooie skakel] is 'n provinsie van Ysland in Vestfirðir. Dit het 'n oppervlakte van 2 416 km² en 'n bevolking van 4 131. In 1996 is dit saamgevoeg by Flateyrarhreppur, Ísafjarðarkaupstaður, Mosvallahreppur, Mýrahreppur, Suðureyrarhreppur en Þingeyrarhreppur. Die hoofdorp is Ísafjörður. Ander dorpe is Hnífsdalur, Flateyri, Suðureyri en Þingeyri.