Olie
Voorkoms
Olie mag na die volgende onderwerpe verwys:
- Lys van olieproduserende state, 'n lys van lande wat ruolie uit olieboorgate ontgin.
- Plantaardige olie, wat uit sade of ander plantaardige bronne verkry word.
- Ruolie, donkerbruin of groenerige vlambare vloeistof wat in die boonste strata van die aardkors voorkom.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir olie.