Gaan na inhoud

Christologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 19:26, 8 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Christologie (van die Griekse Χριστός, Khristós, en –λογία, -logia) is die studieveld in Christelike teologie wat handel oor die natuur en persoon van Christus. Een van die belangrikste aspekte is die verhouding van Jesus se natuur en persoon met dié van God die Vader.