Teologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Teologie (van die Griekse woorde theos wat God beteken en logos wat woord of segging beteken) bestudeer die openbaring van God teenoor die mens soos wat dit in die geskiedenis neerslag gevind het tot en met vandag. Die woord teologie word meestal in 'n Christelike konteks gebruik en bestudeer God se openbaring tot die mens hoofsaaklik aan die hand van die Bybel en die geskiedenis van die Christelike kerk.

Christelike teologie kan onderverdeel word in: