Gaan na inhoud

ICD-10

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 20:12, 9 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die ICD-10 is die tiende hersiene weergawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 'n handleiding van siektes van die Wêreldgesondheidsorganisasie.