Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn
Voorkoms
Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn
Hoofsetel van die RSA se diplomatieke sending in die Federale Republiek van Duitsland
Ambassadeur
Sy Edele Horst Brammer
Chargé d'Affaires a.i.
Südafrikanische Botschaft
Tiergartenstrasse 18
10785 Berlin
Ontwerp
mma architects[1]
Mphethi Moroleje · Luyanda Mpahlwa
Alun Samuels · Gandhi Maseko
Johannesburg · Kaapstad · Berlyn
Webtuiste
suedafrika.org
Die Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn is in die sogenaamde Diplomatieke Buurt (Botschaftsviertel) in die Sentraal-Berlynse stadsbuurt Tiergarten geleë. Die gebou is tussen 2002 en 2003 as die hoofsetel van die Republiek van Suid-Afrika se diplomatieke sending in die Federale Republiek van Duitsland opgerig en op 14 November 2003 amptelik ingewy.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse Ambassade in Berlyn.
- (de) (en) Amptelike webwerf