Selby Baqwa
Voorkoms
Selby Baqwa | |
Ampstermyn 1995 – 2002 | |
President | Nelson Mandela (1995-1999) Thabo Mbeki (1999-2002) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Lawrence Mushwana |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Mei 1951 Bulwer, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Selby Baqwa (gebore 4 Mei 1951) was die Openbare Beskermer van Suid-Afrika van 1995 tot 2002.[1][2][3]
Verwysings
- ↑ Media body slams Baqwa's ban on arms probe[dooie skakel] Independent Online June 11, 2001 By Marco Granelli
- ↑ Baqwa declines a second term Dispatch Online Thursday, May 9, 2002
- ↑ REPORT of the INDEPENDENT PANEL ASSESSMENT OF PARLIAMENT Geargiveer 27 November 2009 op Wayback Machine from the Parliament of the Republic of South Africa