Gaan na inhoud

Byna-bedreigde spesie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur InternetArchiveBot (besprekings | bydraes) op 09:48, 27 Augustus 2021 (Rescuing 0 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

’n Byna-bedreigde spesie is ’n spesie op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, wat bedreig word deur moontlike uitsterwing in die nabye toekoms, hoewel dit nie tans kwalifiseer vir bedreigde status nie. Die IUBN glo dis belangrik dat dié status van tyd tot tyd hersien word.

Die eienskappe van byna-bedreigde spesies is min of meer dieselfde as vir kwesbare spesies, soos die bedreiging van hul voortbestaan en voortplanting. Vanaf 2001 sluit dit ook spesies in wat afhanklik is van bewaringspogings om te keer dat hulle bedreigde status verwerf.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]