Gaan na inhoud

Garnisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 21:01, 8 September 2021 (trs)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Garnisoen (afgelei van die Franse woord: garnison) is 'n militêre term vir 'n onbepaalde aantal soldate wat op 'n spesifieke plek (soos 'n fort) gestasioneerd is, oorspronklik om die plek te bewaak, maar ook dikwels met die plek as tuisbasis.