Advance Australia Fair
Advance Australia Fair is die nasionale lied van Australië. Dit is geskryf deur die Skotse komponis Peter Dodds McCormick in 1878. Dit is in 1974 amptelik as die volkslied van Australië aangeneem.
Lirieke in Engels
[wysig | wysig bron]
Australians all let us rejoice
For we are one and free
We've golden soil and wealth for toil,
Our home is girt by sea:
Our land abounds in nature's gifts
Of beauty rich and rare,
In history's page let every stage
Advance Australia fair,
In joyful strains then let us sing
Advance Australia fair.
Beneath our radiant Southern Cross,
We'll toil with hearts and hands,
To make this Commonwealth of ours
Renowned of all the lands,
For those who've come across the seas
We've boundless plains to share,
With courage let us all combine
To advance Australia fair.
In joyful strains then let us sing,
Advance Australia fair.
Lirieke in Afrikaans
[wysig | wysig bron]Australiërs laat ons allen blij wees,
Dat ons seuntjie en vry wees;
Ons het goue grond en welvaart mee,
Ons tuis het rondom see;
Ons land het skatte der natuur
Onder ons stralend Suiderkruis,
Werke ons hard vir haard en huis;
Om 'n volk te doen ontstaan
Waarvan die roem rondom sal gaan;
Daardie gekom van die oseaane met velen
Vind eindeloze vlaktes om te dele;
Laat ons vol moed tezamen
Mooi Australië vooruit help.
Laat ons daarom juichend sing,
"Vooruit mooi Australië!"