Gaan na inhoud

Conchita Wurst

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Kameelperde0 (besprekings | bydraes) op 21:32, 12 Mei 2022 (Eksterne skakels)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Conchita Wurst
Agtergrondinligting
GeboortenaamThomas Neuwirth
Gebore6 November 1988 (1988-11-06) (36 jaar oud)
Gmunden (Oostenryk)
GenresPop, dans, elektronika
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2006 - hede
AssosiasiesJetzt Anders!
Webwerfconchitawurst.com

Thomas "Tom" Neuwirth (gebore op 6 November 1988), beter bekend onder sy verhoognaam Conchita Wurst, is 'n Oostenrykse musikant. Hy verteenwoordig Oostenryk by die Eurovision-sangfees van 2014 en wen die kompetisie met sy liedjie Rise Like a Phoenix. Die sanger gebruik vroulike voornaamwoorde om homself te beskryf as hy die rol van Wurst vertolk.[1]

Diskografie

[wysig | wysig bron]
Neuwirth in 2007
  • 2011 - Unbreakable
  • 2012 - That's What I Am
  • 2014 - Rise Like a Phoenix

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Morgan, Joe. "Belarus calls to cancel Eurovision over inclusion of drag singer". Gay Star News (in Engels). Gay Star News Ltd. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 Mei 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]