Abigail Hopkins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Abigail Hopkins
Gebore20 Augustus 1968 (1968-08-20) (52 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAktrise en komponis

Abigail Hopkins (gebore 20 Augustus 1968) is 'n Engelse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Remains of the Day (1993) en Shadowlands (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: The Remains of the Day
  • 1993: Shadowlands

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1992: 999
  • 2008: Channel M Breakfast Show

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Selected Exits

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]