Administratiewe streke van Denemarke
Voorkoms
Sedert 1 Januarie 2007 is Denemarke in streke ingedeel, wat die vorige administratiewe indeling in provinsies vervang. Uit die voormalige 271 munisipaliteite is 98 nuwe munisipaliteite gevorm.
Denemarke bestaan uit die volgende streke:
- Hoofstad (Region Hovedstaden) 2 561 km², 1 633 565 inwoners (hoofstad: Hillerød)
- Midde-Jutland (Region Midtjylland) 13.053 km², 1 219 741 inwoners (hoofstad: Viborg)
- Noord-Jutland (Region Nordjylland) 8 020 km², 576 802 inwoners (hoofstad: Aalborg)
- Seeland (Region Sjælland) 7 273 km², 811 511 inwoners (hoofstad: Sorø)
- Suid-Denemarke (Region Syddanmark) 12 191 km², 1 185 840 inwoners (hoofstad: Vejle)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Kaart van streke en munisipaliteite Geargiveer 11 Oktober 2007 op Wayback Machine