African Congress of Democrats
Voorkoms
African Congress of Democrats | |
ACD | |
Ideologie | Sosiale demokrasie |
---|---|
Webblad | acd |
Die African Congress of Democrats (ACD) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party.
Die party beskryf ditself as toegewyd aan leierskap wat eerlik is, integriteit het, in ooreenstemming met die beginsels en ideale van 'n gematigde linkse oriëntasie, en werk binne die gevestigde stelsel om sosiale geregtigheid te verbeter.
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.
Verkiesingsresultate
[wysig | wysig bron]Nasionale verkiesings
[wysig | wysig bron]Verkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2019[1] | 3 768 | 0,02 | 0 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |