Alan Blumenfeld

From Wikipedia
Jump to navigation Jump to search
Alan Blumenfeld
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Blumenfeld (gebore 4 September 1952) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983) en Righteous Kill (2008), en in die televisiereekse Brooklyn Bridge (1991) en Heroes (2006).

Filmografie[edit | edit source]

Rolprente[edit | edit source]

  • 1983: WarGames
  • 1999: After Romeo
  • 2003: Nobody Knows Anything!
  • 2003: Deep Toad
  • 2005: Callback
  • 2008: Righteous Kill
  • 2010: Confession
  • 2014: How to Be a Hitman
  • 2015: Deep Toad
  • 2017: Pinsky

Televisiereekse[edit | edit source]

  • 1985: I Had Three Wives
  • 1988: Just in Time
  • 1990: A Family for Joe
  • 1991: Brooklyn Bridge
  • 1996: Life with Roger
  • 2006: Heroes
  • 2013: Trainers
  • 2017: Trial & Error: Mystery Now

Televisierolprente[edit | edit source]

  • 2000: 2gether

Eksterne skakels[edit | edit source]