Epsilon Aquarii
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Albali)
Albali
| ||||
Die ligging van Albali (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Waterdraer | |||
Bayer-naam | Epsilon Aquarii | |||
Spektraaltipe | A1 V[1] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 20h 47m 40.55260s[2] | |||
Deklinasie | -09° 29′ 44.7877″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 3,77[1] | |||
B-V-kleurindeks | -0,001[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,029[3] | |||
Besonderhede | ||||
Ouderdom (jaar) | 240 miljoen[4] | |||
Temperatuur (K) | 9 470[5] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Vermoedelik | |||
Ander name | ||||
Albali, 2 Aquarii, BD-10° 5506, FK5 781, HD 198001, HIP 102618, HR 7950, SAO 144810.[6] | ||||
|
Albali (ook bekend as Epsilon Aquarii of ε Aqr) is ’n ster in die sterrebeeld Waterdraer (Aquarius). Met ’n skynbare magnitude van 3,77 is dit met die blote oog sigbaar.[1] Dit is sowat 208 ligjare van die Son af geleë.[2]
Albali het ’n sterreklassifikasie van A1 V[1] en is dus 'n A-tipe hoofreeksster.
Name
[wysig | wysig bron]Die ster se Bayer-naam is "Epsilon Aquarii" en sy Flamsteed-naam "2 Aquarii". Die tradisionele naam, "Albali", kom van die Arabiese البالع albāli‘, "die slukker". Die ster was saam met Mu en Nu Aquarii bekend as al Bulaʽ (البلع), "die slukker".[7][8]
In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep (WGSN) die naam "Albali" vir die ster goedgekeur.[9]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Levato, O. H. (Augustus 1972), "Rotational Velocities and Spectral Types of Some A-Type Stars", Publications of the Astronomical Society of the Pacific 84 (500): 584, doi:10.1086/129336, Bibcode: 1972PASP...84..584L.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Van Leeuwen, F. (November 2007), "Validation of the new Hipparcos reduction", Astronomy and Astrophysics 474 (2): 653–664, doi:10.1051/0004-6361:20078357, Bibcode: 2007A&A...474..653V.
- ↑ 3,0 3,1 Cousins, A. W. J. (1984), "Standardization of Broadband Photometry of Equatorial Standards", South African Astronomical Observatory Circulars 8: 59, Bibcode: 1984SAAOC...8...59C.
- ↑ Su, K. Y. L. et al. (Desember 2006), "Debris Disk Evolution around A Stars", The Astrophysical Journal 653 (1): 675–689, doi:10.1086/508649, Bibcode: 2006ApJ...653..675S.
- ↑ Hill, G. M. (Februarie 1995), "Compositional differences among the A-type stars. 2: Spectrum synthesis up to V sin i = 110 km/s", Astronomy and Astrophysics 294 (2): 536–546, Bibcode: 1995A&A...294..536H.
- ↑ "eps Aqr -- Star suspected of Variability", SIMBAD Astronomical Object Database (Centre de Données astronomiques de Strasbourg), http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-id?Ident=Epsilon+Aquarii, besoek op 2012-06-29.
- ↑ Davis Jr., G. A. (October 1944), "The Pronunciations, Derivations, and Meanings of a Selected List of Star Names", Popular Astronomy 52 (3): 12, Bibcode: 1944PA.....52....8D.
- ↑ Allen, R. H. (1963), Star Names: Their Lore and Meaning (herdrukte ed.), New York: Dover Publications Inc, p. 53, ISBN 0-486-21079-0, http://penelope.uchicago.edu/Thayer/E/Gazetteer/Topics/astronomy/_Texts/secondary/ALLSTA/Aquarius*.html, besoek op 2010-12-12.
- ↑ "Bulletin of the IAU Working Group on Star Names, No. 1" (PDF). Besoek op 28 Julie 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- [1] Aladin image viewer
- Epsilon Aquarii op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia