Alcatraz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alcatraz
Lugbeeld van Alcatraz
Lugbeeld van Alcatraz
Geografie
Ligging San Franciscobaai
Koördinate 37°49′36″N 122°25′22″W / 37.82667°N 122.42278°W / 37.82667; -122.42278Koördinate: 37°49′36″N 122°25′22″W / 37.82667°N 122.42278°W / 37.82667; -122.42278
Administrasie
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Flag of California.svg Kalifornië
Alcatraz in 2005.
Satellietfoto van die Alcatraz-eiland.

Alcatraz is 'n klein, rotsagtige eiland in San Franciscobaai in Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Die eiland het aanvanklik 'n vuurtoring gehuisves, daarna 'n militêre fort, toe 'n militêre tronk, en laastens 'n federale tronk. In 1963 is dit tot 'n museum verklaar.

Die eiland is hoofsaaklik bekend vir sy eertydse tronk. Uiters streng reëls het vir gevangenes gegeld en dit was bykans onmoontlik om daaruit te ontsnap.

Die naam Alcatraz kom van die oorspronklike Spaanse naam vir die eiland, Isla de los alcatraces (eiland van die pelikane). Die naam is deur die Spaanse ontdekkingsreisiger, Juan Manuel de Ayala aan die eiland gegee, nadat hy opgemerk het dat groot hoeveelhede pelikane daar broei.

Alcatraz is een van talle eilande in die San Franciscobaai.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Panorama van Alcatraz soos vanaf San Franciscobaai gesien
Panorama van Alcatraz soos vanaf San Franciscobaai gesien