Amor Prohibido

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Amor Prohibido (Verbode liefde) is 'n album wat Tejaanse sangeres Selena in 1994 uitgereik het. Die album bereik nommer-1 op die Billboard Top Charts 1994-1996. Hierdie album is in beide Engels en Spaans uitgereik.

Snitte[wysig]

  1. "Amor Prohibido"
  2. "No Me Queda Mas"
  3. "Cobarde"
  4. "Fotos y Recuerdos"
  5. "El Chico Del Apartamento 512"
  6. "Bidi Bidi Bom Bom"
  7. "Techno Cumbia"
  8. "Tus Desprecios"
  9. "Si Una Vez"
  10. "Ya No"