Anafoor (stylfiguur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Anafoor is die herhaling van 'n woord of 'n frase aan die begin van opeenvolgende sinne of sinsnedes.

Voorbeelde[wysig | wysig bron]

  • Ek kom op 'n bruggie
    Ek kom op 'n paadjie
    Ek kom 'n rooibont hondjie tee.
  • Niemand wat iets weet nie,
    niemand wat iets doen nie
    niemand wat kan skel nie.