Andile Ngcaba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Andile Ngcaba
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Andile Ngcaba (regs)

Gebore 12 Junie 1956 (1956-06-12) (63 jaar oud)
Duncan Village, Oos-Londen
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep Anti-apartheid-aktivis, sakeman
Huweliksmaat Svieta Ngcaba
Kind(ers) Linda Ngcaba, Khusela Ngcaba, Anda Ngcaba and Afezikile Ngcaba[1]
Webblad http://andile.co.za/

Andile Ngcaba Abner is 'n Suid-Afrikaanse sakeman wat vir sy bydraes in die gebied van tegnologie beroemd is.

Lewensloop[wysig | wysig bron]

Andile Ngcaba Abner is op 12 Junie 1956 by Duncan Village, Oos-Londen in die Unie van Suid-Afrika gebore. Deesdae woon Ngcaba in Johannesburg.

Hy is die voorsitter, stigter en meerderheidsaandeelhouer van die belegging groep Convergence Partners. Ngcaba is ook die uitvoerende voorsitter van Dimension Data Middle East and Africa, 'n filiaal van die Dimension Data plc. Group.[2]

Tydens die dae van die apartheid was Ngcaba 'n ANC-aktivis, en daarna die direkteur-generaal van kommunikasie in die demokratiese Suid-Afrika. In 2003 het hy die regering verlaat om 'n loopbaan in die privaatsektor na te streef.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]