Anthony Holles (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anthony Holles | |
Geboortenaam | Antony Hamilton Holles |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1901 |
Sterfte | 4 Maart 1950 (op 49) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anthony Holles (17 Januarie 1901 – 4 Maart 1950) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Phantom Fiend (1932), Loyalties (1933), en They Drive by Night (1938), en in die televisiereeks Family Affairs (1949).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1921: The Will
- 1932: The Phantom Fiend
- 1932: Hotel Splendide
- 1932: Reunion
- 1933: Loyalties
- 1933: Forging Ahead
- 1935: Gentlemen's Agreement
- 1937: Backstage
- 1937: Larceny Street
- 1938: They Drive by Night
- 1938: Dangerous Medicine
- 1938: Romance à la carte
- 1939: Down Our Alley
- 1942: Lady from Lisbon
- 1948: There Is No Escape
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1949: Family Affairs
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1947: A Bullet in the Ballet
- 1948: Arms and the Man
- 1949: And So to Bed