Gaan na inhoud

Antony Altbeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Antony Altbeker
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkrywer
Bekend virMisdaadboeke

Antony Altbeker is 'n Suid-Afrikaanse misdaadskrywer en -navorser.[1] Sy boeke sluit in: The Dirty Work of Democracy (in 2006 met die Recht Malan-prys vir niefiksie bekroon), A Country at War with Itself en Fruit of a Poisoned Tree (oor die Inge Lotz-moord in Stellenbosch). Sy skryfwerk word as "fliekmatig" beskryf en hy begelei die leser soos gebeure ontvou.[2]

Werke

[wysig | wysig bron]
  • Justice Through Specialisation?: The Case of the Specialised Commercial Crime Court, 2003
  • The Dirty Work of Democracy: A Year on the Streets with the SAPS, 2005 ISBN 978-1-86842-230-2
  • A Country at War with Itself: South Africa's Crisis of Crime, 2009 ISBN 978-1-86842-284-5
  • Fruit of a Poisoned Tree: A True Story of Murder and the Miscarriage of Justice, 2011 ISBN 978-1-86842-333-0
  • The cross examiner: How legendary criminal lawyer Dup De Bruyn wins in court, 2013

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Kroniek van skandes – en hoe om dit te keer, Beeld, 5 November 2013