Anykščiai
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Litaue |
Etnografiese gewes | Aukštaitija |
Distriksmunisipaliteit | Anykščiai |
Koördinate | 55°32′N 25°06′O / 55.533°N 25.100°O |
Stigting | Eerste verwysing 1442 |
Stadstatus | 1516 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 765 vk km |
Hoogte bo seevlak | 74 m |
Bevolking: | |
- Stadsgebied (2010) | 11 620 |
- Munisipaliteit (2010) | 32 637 |
- Bevolkingsdigtheid | 6,58/vk km |
Tydsone | EET (UTC +2) |
- Somertyd | EEST (UTC +3) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - / - °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Sigutis Obelevičius |
Amptelike Webwerf | www.anyksciai.lt/ |
Anykščiai Pools Onikszty, Duits Onikschten) is 'n stad in Litaue en die administratiewe setel van die gelyknamige rajon- of distriksmunisipaliteit.
(Na die stad, wat in 'n heuwelagtige landskap met meer as sewentig mere en by die samevloeiing van die Šventoji- en Anykšta-riviere geleë is, word dikwels ook as die "Weimar van Litaue" verwys: 'n aantal bekende literêre figure soos Antanas Baranauskas, Jonas Biliūnas en Antanas Vienuolis-Žukauskas is verbind met Anykščiai.