Apple Music

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lande met Apple Music-lokalisering

Apple Music is 'n inteken-musiekstroomdiens wat in drie pakkette aangebied word: indiwidu, familie, en student.[1] Die produk wat Apple Music bied, is 'n soortgelyke aan Google Music en Spotify. Apple Music is in meer as 100 lande beskikbaar en dit word in Suid-Afrika verkoop vir tussen R29,99 per maand vir die studentepaket en R89,99 per maand vir die familiepakket.[1][2] Tot ses persone kan op één familiepakket gelyktydig ingeteken wees.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Take Apple Music for a spin (Pamflet). Apple. URL besoek op 30 Junie 2017.
  2. 2,0 2,1 Apple Music now in South Africa (Artikel). MyBroadband. URL besoek op 30 Junie 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]