Argeoloog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argeoloë besig om te werk

'n Argeoloog is 'n deskundige op die gebied van argeologie, ook bekend as 'n oudheidkenner. Hulle bestudeer onder andere die oorblyfsels van vroeëre kulture.