Assonansie
Voorkoms
Assonansie, ook klinkerrym genoem, verwys na die herhaling van dieselfde vokale in 'n versreël.
Voorbeelde
[wysig | wysig bron]Voorbeelde van assonerende woorde:
- donker - dowwe
- lap - stap
- droom - stoom
Uitdrukking wat van assonansie gebruik maak:
- ruk en pluk
- sak en pak
Bron
[wysig | wysig bron]- http://www.forum.afrikaansieforum.co.za[dooie skakel]