Autobianchi Y10

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Autobianchi Y10
Autobianchi Y10 Roma.jpg
Autobianchi Y10
Oorsig
Vervaardiger Autobianchi
Lancia
Ook genoem Lancia Y10
Produksie 1985–1995
Bakwerk en onderstel
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing of vierwielaandrywing
Plek in geskiedenis
Voorganger Autobianchi A112
Opvolger Lancia Y

Die Autobianchi Y10 is 'n motorvoertuig wat van 1985 tot 1995 deur Autobianchi vervaardig is, en in die meeste lande verkoop is as 'n Lancia Y10.