Barend van der Walt
Voorkoms
Barend Johannes van der Walt | |
Administrateur van Suidwes-Afrika
| |
Ampstermyn 1 November 1971 – 1 September 1977 | |
Voorafgegaan deur | Johannes Gert Hendrik van der Wath |
---|---|
Opgevolg deur | Marthinus Theunis Steyn jr. |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 Junie 1914 Steynsburg[1] |
Eggenoot/-note | Hercolina Maria Salomina Van der Walt, née Reyneke[1] |
Barend Johannes van der Walt (gebore 28 Junie 1914) was 'n Suid-Afrikaanse staatsamptenaar. Hy was Ambassadeur in Kanada in 1968, en in Portugal in 1970.[1] Hy word toe aangestel as Administrateur van Suidwes-Afrika van 1 November 1971 tot 1 September 1977.[2][3][1]