Barry MacKay (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Barry MacKay
Geboortenaam Barry Leonard Graham Reay-Mackey
Geboorte (1906-01-08)8 Januarie 1906
Sterfte 12 Desember 1985 (op 79)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barry MacKay (8 Januarie 1906 – 12 Desember 1985) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gangway (1937), A Christmas Carol (1938), The Pickwick Papers (1952), en Wicked Wife (1953).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1934: Evergreen
  • 1934: Passing Shadows
  • 1935: Born for Glory
  • 1935: Me and Marlborough
  • 1935: The Private Secretary
  • 1935: Oh, Daddy!
  • 1937: Gangway
  • 1937: Glamorous Night
  • 1937: Silent Barriers
  • 1937: Who Killed John Savage?
  • 1938: A Christmas Carol
  • 1938: Sailing Along
  • 1939: Smuggled Cargo
  • 1952: The Pickwick Papers
  • 1953: Wicked Wife

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1954: Paradise Island

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]