Bespreking:Lys van pouse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pous Franciscus[wysig bron]

Hoewel Fransiskaan met 'n "k" gespel word, word die heilige "Franciscus" blykbaar met twee "C's" gespel volgends die HAT vyfde uitgawe en die WAT. Ek kies dus vir "Franciscus" hansjoseph (kontak) 08:10, 15 Maart 2013 (UTC)