Gaan na inhoud

Bespreking:Swartwoudklok

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

BRONVERWYSINGS

Die basisteks is 'n vertaling van die Duitse Wikipedia-artikel Schwarzwälder Uhren, wat vir die Afrikaanse Wikipedia uitgebrei is. Die prente en teks is oorspronklik deur die Deutsche Uhrenmuseum in Furtwangen beskikbaar gestel en mag onder die GNU-FDL-lisensie hier gebruik word.

TEGNIESE TERME

Die tegniese terme het moontlik aandag nodig. --Voyageur 13:49, 31 Julie 2006 (UTC)[antwoord]


Beeldlisensies

[wysig bron]

Me. Eva Renz (Deutsches Uhrenmuseum Furtwangen - Bemarking & Internet) het in 'n e-pos aan Gebruiker:Voyageur bevestig dat alle beelde, wat deur die Deutsche Uhrenmuseum Furtwangen (Duitse Klokmuseum in Furtwangen) beskikbaar gestel is en in die artikel Swartwoudklok gebruik word, onder die GNU-FDL-lisensie val:

Vielen Dank für Ihre Anfrage. Für die im Artikel verwendeten Motive - sie stammen ausnahmslos aus der Sammlung (nicht Shop) des Deutschen Uhrenmuseums - kann ich Ihnen die GNU-FDL Lizenz erteilen. Der deutschsprachige Artikel verarbietet ein Faltblatt, das wir im Rahmen der Deutschen Uhrenstraße herausgegeben haben. Daher sind die Bilder bereits in verschiedenen Online-Medien zugänglich und verfügbar. Viele Grüße Eva Renz