Big Bend, Eswatini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Big Bend, eSwatini)
Jump to navigation Jump to search
Big Bend
MR8 net buite Big Bend
MR8 net buite Big Bend
Ligging van Big Bend op 'n kaart (Eswatini)
Big Bend
Big Bend
Koördinate: 26°49′00″S 31°56′00″O / 26.81667°S 31.93333°O / -26.81667; 31.93333Koördinate: 26°49′00″S 31°56′00″O / 26.81667°S 31.93333°O / -26.81667; 31.93333
Land Vlag van Eswatini Eswatini
Distrik Lubombo
Hoogte 108 m (354 vt)
Bevolking (2015)
 - Dorp 10 352
Tydsone SAST (UTC+02:00)

Big Bend is 'n dorp in die ooste van Eswatini, geleë langs die Lusutfurivier. Die streek se belangrikste bedryf is suikerrietplantasies.

Skole[wysig | wysig bron]

Die Edu-care Sentrum is 'n kleuterskool wat voorsiening maak vir Swazi's en buitelandse kinders. Ubombo Primêre Skool en Sisekelo Hoërskool is beide in Big Bend geleë. Hulle is in die laat 1970's gestig en het 'n hoë vlak van onderrig en uitnemendheid in die koninkryk daargestel, wat die weg gebaan het vir ander skole om te volg.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]