Binnuï
Voorkoms
In die boek van Nehemia (Neh 7: 15) van die Ou Testament van die Bybel word die Kinders van Binnuï genoem.
Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.
Literatuur
[wysig | wysig bron]- Die Bybel (1953-Vertaling)