Birgit Õigemeel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Birgit Õigemeel
Birgit Õigemeel, 2007.jpg
Birgit Õigemeel
GeboortenaamBirgit Õigemeel
OorsprongKohila, Vlag van Estland Estland
Beroep(e)Sangeres, aktrise
Genre(s)Pop
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare2007 – hede
Portal.svg Musiekportaal

Birgit Õigemeel (* 24 September 1988 in Kohila, Estland) is 'n Estniese pop-sangeres en aktrise.

Biografie[wysig | wysig bron]

Õigemeel het in 2007 nasionale bekendheid verwerf met haar deelname aan die eerste seisoen van Eesti Otsib Superstaari, die Estniese weergawe van die talentprogram Idol. In die volgende jaar is haar debuutalbum Birgit Õigemeel vrygestel. Vier verdere langspelers sou later volg.