Bis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bis is 'n afkorting vir "binêre syfer". Dit is die kleinste brokkie van inligting in digitale elektronika. Die waarde word gewoonlik uitgedruk as 0 of 1, maar dit kan enigiets voorstel, bv. aan of af, positief of negatief, ens. Alles wat 'n rekenaar doen word afgebreek na klein operasies wat bisse manipuleer. 'n String van bisse word 'n greep genoem.

Sien ook[wysig | wysig bron]