Blespas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Blespas is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat op 'n grondpad wat by Katberg en Balfour wes uit die R67 wegdraai lê. Dit is noord van Fort Beaufort en by die Mpofu-natuurreservaat. Die pas bereik 'n hoogte van 1 180m bo seevlak en is met 'n helling van 1:6 besonder steil.