Bloemfontein Celtic
Voorkoms
Bloemfontein Celtic | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Bloemfontein Celtic Football Club | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 1969 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Seisa Ramabodu Stadion, Bloemfontein | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 20 000 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorsitter | Max Tshabalala | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Afrigter | Veselin Jelušić | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Premier Sokkerliga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Bloemfontein Celtic is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Bloemfontein, Suid-Afrika. Dit is een van die rykste klubs in die land met 'n groot aanhang dwarsoor die Vrystaat-provinsie.
Die klub is 1969 gestig as Mangaung United Football Club en neem in 1984 die huidige naam aan nadat Petros Molemela die klub oorneem (die klub is vernoem na die Skotse sokkerklub Celtic FC). In 2001 degradeer die klub waarna Molemela sy aandele aan Jimmy Augousti verkoop. Na drie seisoene kon die klub weer na die hoogste ligas terugkeer.
Erelys
[wysig | wysig bron]- Suid-Afrikaanse Beker (1)
- 1985